Juffrou Susan Douglas
- 3 jaar SPOD diploma Bloemfonteinse Onderwyskollege
- 1 jaar Pre-Primere diploma Bloemfonteinse Onderwyskollege
- Juf Susan is reeds 20 jaar hoof van Kabouter Kollege.
Juf Susan het Kabouter Kollege in 1999 begin. Gelukkige kinders is haar prioriteit en sy glo dat ontwikkeling speel-speel geskied en dat elke kind die kleuterskool moet verlaat met ‘n goeie selfbeeld en liefde vir leer en ontdek.
Juffrou Ivanta De Ponte
- NQF 5 Diploma
- 3 jaar ondervinding
- Juf Ivanta het ‘n groot liefde vir kleuters en hulle ontwikkeling in totaliteit vir haar van kardinale belang. Geduld en baie liefde is haar wagwoorde vir die versorging van ‘n gelukkige kleuter.
